Odette Annable

Odette Annable
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 10 Mei 1985 (1985-05-10)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Odette Annable (gebore 10 Mei 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Cloverfield (2008), The Unborn (2009), You Again (2010), en The Double (2011).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search